Wenslys
- Klere, linne, komberse, duvets, kussings - veral skoene (groot en klein) en kinderklere
- Finansiële Hulp
- Enige huishoudelike items bv. yskaste, stowe, TV’s ens.
- Kos (blikkies, gedroog, bevrore of vars). Grootmaat rys, hoender, pasta en soya sal verwelkom word
- Speserye
- Groente en Vrugte
- Boumateriaal
- Skoonmaak Middels
- Groot watertenk – om krag te bespaar
- Voertuig om die bejaardes en sieklike mense mee te vervoer na die klinieke / hospitale
- Badkamer en stort benodig teëls en verf. Asook verf vir kamers.
- Handdoeke en waslappe en toiletware.
- Enige huishoudelike items bv. Yskaste, tv’s, stowe ens.
- Wol en lapverf en materiaalverf en kunsverf
- Speserye
- Groente en vrugte (vars en gevries)
- Rakke vir ons linne en klere kamer
- Matte / teëls vir kamers
- Skoonmaakmiddels – besems, moppe, groot emmers ens.
- Groot watertenk om krag te bespaar
- Voertuig om bejaardes en siekes na klinieke / hospitale te vervoer
- Groot vrieskaste vir verskillende kosse (bv. hoender en vis) apart te hou
- Mans en dames denims
- Kinder klere en kinder skoene
- Mans en dames skoene
- Truie en baadjies vir die winter
- Linne en komberse (enkel en dubbel beddens)
- Gordyne
- Lees brille (Clicks) vir die bejaardes
Ons ouetehuis het aandag nodig, bv. die dakteëls is los en ceiling borde het los getrek, en moet ook uitgeverf word
Kerk Wenslys:
- Musiek instrumente en klank toerusting
- Bybels
- Finansiële bydraes
- Stoele en tafels, beradingskamer benodig sitkamerstel
- Christelike dvd’s – flieks en musiek
- Beddens, toerusting vir ons kliniek, linne ens.