Fasiliteite
- Ons open binnekort ‘n kliniek op ons perseel waar die omgewing se mense ook dienste kan kry
- Kerk op die perseel wat die gemeenskap rondom ons ook bedien
- Huisvesting vir ongeveer 120 persone
- Nabygeleë laerskool
- Vervoer bejaardes en siekes na die naaste staatskliniek vir behandeling / medikasie (ongeveer 30km) – waar moontlik