Mattheus 19:26: Jesus het reguit na hulle gekyk en ges: Vir mense is dit onmoontlik, maar vir God is alles moontlik."
Vader God, baie dankie dat ek kan weet dat niks vir U onmoontlik is nie. Help my asseblief om my o van my hindernis weg te neem en na U te kyk met die wete dat U my ook nou sal deurdra. Ek bid dit in die Naam van Jesus Christus.  Amen.

INSPIRASIE

Lees hier vir daaglikse inspirasie en word
geïnspireer deur die Here!

WENSLYS

As jy voel jy kan ons help, kliek hier om
ons wenslys te sien.

AANWYSINGS

Want to visit our establishment?
Click here for directions.

Donasies vir die Sorgsentrum:

 Enige skenkings sal gratis by u afgehaal word of alternatiewelik kan enige finansiële skenkings in ons rekening betaal word

Donasies vir die Kerk:

 Die kerk word bedien deur Pastoor Gert Swart van Lewende Woord.  ‘n Hulpfonds is gestig deur die bestuurders van Maranata en Pastoor Swart ter hulpverlening aan die gemeenskap en om beradings dienste te bied.  Enige donasies is ook welkom vir die Hulpfonds