Donasies vir die Sorgsentrum:

Enige skenkings sal gratis by u afgehaal word of alternatiewelik kan enige finansiële skenkings in ons rekening betaal word:
 
Bank: FNB (First National Bank)
Rekening Naam: Maranata Sorgsentrum
Rekening Nommer: 62113111372
Tak: Rosslyn
Takkode: 251745

Donasies vir die Kerk:

 ‘n Hulpfonds is gestig deur die bestuurders van Maranata en Pastoor Swart ter hulpverlening aan die gemeenskap en om beradings dienste te bied.  Enige donasies is ook welkom vir die Hulpfonds en kan in die volgende rekening gedeponeer word:
 
Bank: FNB (First National Bank)
Rekening Naam: Maranata Community Church
Rekening Nommer:  62540131258
Tak:  Irene Mall
Takkode: 210529

Pastoor Gert Swart 083 271 0983