Donasies vir die Sorgsentrum:

 Enige skenkings sal gratis by u afgehaal word of alternatiewelik kan enige finansiële skenkings in ons rekening betaal word

Bank:  FNB (First National Bank)
Rekening Naam: Maranata Sorgsentrum
Rekening Nommer: 
62113111372
Tak: 
Rosslyn
Takkode: 251745

 

Donasies vir die Kerk:

 Die kerk word bedien deur Pastoor Gert Swart van Lewende Woord.  ‘n Hulpfonds is gestig deur die bestuurders van Maranata en Pastoor Swart ter hulpverlening aan die gemeenskap en om beradings dienste te bied.  Enige donasies is ook welkom vir die Hulpfonds en kan in die volgende rekening gedeponeer word:

Bank:  FNB (First National Bank)
Rekening Naam: Maranata Community Church
Rekening Nommer:  62540131258
Tak:  Irene Mall
Takkode: 210529
Pastoor Gert Swart 083 271 0983

 

BAIE DANKIE!
Dat u die tyd geneem het om hierdie inligting te lees!
Kontak Besonderhede:
Daan:    079 533 3828
Marlene:  084 890 0425 
Web Bladsy:  www.maranatasorgsentrum.co.za
E-pos:  info@maranatasorgsentrum.co.za

+27 84 890 0425

 

Kliek om te sien